Blink Idees

Blink Idees

Wednesday, 11 May 2016

Hierdie week word ONDERNEMINGSVROME behandel.
Die EBW beheerliggaam onderwyser reël 'n uitstappie na die Besigheid EXPO op die  13de Mei 2016.

OPDRAG 2 - Aanbieding

Inhandigings Datum: 20 Mei 2016

Instruksies:
Mondelinge aanbieding deur die leerders waar hul aan die klas verduidelik wat Sosio-ekonomiese kwessies behels. En watter invloed dit op die besigheid het.
OPDRAG 1 - Werksopdrag

Inhandigings Datum: 15 Maart 2016

Wat om te doen:
Verduidelik in diepte wat die 3 besigheidsomgewings behels (Mikro, Mark, Makro). Op die opdrag papier is instruksies wat gevolg moet word, en 'n meer indiepte verduideliking wat gedoen moet word.
Die vak BESIGHEIDSTUDIES omsluit besigheidbeginsels, teorie en praktyk wat die ontwikkeling van entrepreneursinisiatiewe, volhoubare besighede en ekonomiese groei te ontersteun.